Devotionals

Die opstandingskrag

My gebed oor jou is dat jy die OPSTANDINGSKRAG VAN Christus in jou sal ontdek!
Ons is nuut gemaak in Hom!

Goeie Vrydag

Vandag is die enigste dag wat GOED genoem word. Goeie Vrydag.
Dit is die dag waarin die VOLLE PRYS betaal is. Die dag van VRYMAKING.
Nadat Jesus die suur wyn gekry het, het Hy gesê:
Dit is volbring!
Toe het Hy sy kop vooroor laat sak en die laaste asem uitgeblaas.
JOHANNES 19:30 AFR83
Mag jy vandag weereens bewus wees dat
ELKE VLOEK
ELKE SIEKTE
ELKE TEKORT
gebreek is Jesus naam.
Mag jy ‘n GOEIE VRYDAG hê.

Pin It on Pinterest

Website Design & Maintenance by Lenomedia.
web design potchefstroom