My gebed vir jou kom uit 2 Petrus 1
“Deur hierdie selfde krag het Hy sy kosbaarste en allergrootste beloftes vir ons laat waar word.
Die gevolg hiervan is dat julle deel gekry het aan sy Goddelike natuur.
Só het julle vrygekom van die proses van agteruitgang wat, as gevolg van die neigings van ons menslike
natuur, oral alles en almal laat sleg word.”
2 PETRUS 1:4 NLV
Sy beloftes vir ons is waar en dit help ons om vry te kom van enige vyandige plan wat teen ons gemik word.

Pin It on Pinterest

Share This
Website Design & Maintenance by Lenomedia.
web design potchefstroom